MARKtoe! MEI 2017 | Page 49

’N ENERGIEKE REEKS MET ’N VERSKIL ELEKTRIES SONKRAG BELIGTING KONTRAKTEURS REEKS NOU BESKIKBAAR ELEKTRIES | SONKRAG | BELIGTING | LED Tegnologie en die spoed waarmee alledaagse produkte bevorder word in vandag se tyd is indrukwekkend. Met Nexus, is die doelwit om altyd die nuutste tegnologie teen die beste waarde vir geld te bied. Die Nexus reeks van produkte is modern, innoverend, omvattend en word gereeld uitgebrei. Alle Nexus produkte voldoen aan SABS standaarde om kwaliteit en veiligheid te verseker. Beskikbaar by deelnemende AgriMark winkels. Nexus word ekslusief versprei deur