MARKtoe! March 2017 | Page 21

Super-Rekbare palletnet

Verbeter markprys vir u produk Verbeter u pakhuis effektiwiteit Verminder kostes Verminder u impak op die omgewing Verminder skade gedurende vervoer
NNZ se super-rekbare gebreide palletnet draai styf rondom u produk en beskerm dit tydens vervoer . Die palletnet hou die pallet regop en netjies vir die beste aanbieding op die vars produkte mark . Die net is sag en maklik om te gebruik
Groot bondel ou tipe net en kan per hand of met masjien aangewend word . Hierdie sterk liggewig palletnet gebruik tot 40 % minder plastiek as gewone ge-extrueerde net . Wanneer die palletnet verwyder word vorm dit ‘ n klein bondeltjie afval .
Klein bondel NNZ net w x
Produk kode
Beskrywing
Pallette per rol *
72715
NNZ palletnet WIT - masjien
213
72716
NNZ palletnet ROOI - masjien
213
72717
NNZ palletnet WIT - hand
35
72718
NNZ palletnet ROOI - hand
35
* Gemiddelde behaal op pallet grootte van 150 x 120 x 1600 cm

Bestel by u Agrimark tak