MARKtoe! March 2017 | Page 17

Klein in grootte , groot in lewering

Veilig • Kompak • Draagbaar • Gerieflik
Vir piekniek , kampering en al jou “ buitelug ” aktiwiteite , doen dit met Afrox se maklik-om-te-dra Handipack gassilinder en kooktoestelkombinasie !
Handig om by die huis te hê wanneeer die ligte weer afgaan - of jy kan die Handipack silinder aan lampe , verwarmers , braaiers en ander gastoestelle koppel . Toegerus met 3 / 8 ” BSP regterhandse inpasstuk .
Die Handipack sluit in ‘ n stewige nuwe ( leë ) 6kg Handigas silinder , ‘ n Handicooker ring , veiligheidsterugslagplaat en Handigas brander .
Beskikbaar by jou naaste Agrimark tak
Kliëntedienssentrum : 0860 020202 Epos : customer . service @ afrox . linde . com www . afrox . com