kykNET Uitgawe 4 - 2016 | Page 5

12

34 33

UITGAWE 4 | 2016

inhoud

6 | Fotoblad
Ons kuier by die Silwerskermfees en maak ’ n draai by die nuwe Aardklop
8 | Boland Moorde
8 spannende episodes van ’ n uur en ’ n half elk ... die tweede reeks is hier !
12 | Vir die Voëls
Twee gewone mense wat hulle storie vir Huisgenoot vertel ... toe word dit ’ n fliek
14 | Suidooster
Jou gunstelingsepie het een kersie op die verjaardagkoek !
18 | Boer Soek ’ n Vrou
Is enige van die Top 5-manne spyt oor hulle deelname aan BSV ?
20 | Silwerskermfees
Dis nie meer net ’ n fees nie – vir die be dryf het dit ’ n voedingsaar geword
22 | RZA
Jy ken dalk die president , maar weet jy wie ’ s die Republiek van Zoid Afrika se sekretaris-generaal ?
26 | ShowMax
Doer ver in die vreemde hoef niemand huis toe verlang nie ; ShowMax maak alles makliker
28 | Geloof , Hoop en Liefde
Weg is Egoli se skamerige Karin – ontmoet die Lindie Strydom wat géé !
30 | Prontuit
100 episodes sorg sekerlik vir vele hoogte- én laagtepunte ... Kabous vertel
31 | KN Verslag In Gesprek
60 minute ... dis ál wat die span het om die politieke teater van buite én binne te bekyk
33 | Jou Show
Hierdie is ’ n flippen lekker show , sê Emo oor sy show , Jou Show

14

34 | Edik van Nantes 2
Die Le Roux-broers wys vier heerlike , maklike resepte met ’ n Franse flair
36 | Glam Guru
Van vaal tot fenomenaal – kom kyk hoe toor Hannon met drie vroue
38 | Tracey Lange
Die Bravo ! -aanbieder het al ’ n paar dinge geleer op al haar reise – hier ’ s 10 wenke
40 | chatNOU !
Willem Botha is die nuwe aanbieder – kom kyk wat hom en die ander 3 laat tiek
42 | kykNET-staatmaker
Ontmoet Feroza Katz , die een wat die langste in kykNET-land is
44 | Bravo !
Die nuwe veldaanbieder is Reynard Slabbert , ’ n ou wat daarvan hou om die wêreld te verken
46 | Boeke & Musiek
Wat is dié vakansie op jou leeslys ? Hier ’ s gawe voorstelle , en ’ n paar kykNETbekendes vertel van hulle gunstelinge
48 | My gunstelinge
Cato Bekker hou daarvan om op ’ n fiets in Amsterdam rond te rits .
50 | Rubriek
Nadia Beukes stap ’ n pad op soek na die regte skoen ...
5
2016 | UITGAWE 4 | kykNET