Cato Bekker
MY GUNSTELINGE
Sy is nie net een van die dinamiese aanbieders van JAM! nie, maar werk ook hard
agter die skerms om onderhoude met van die grootste name in Afrikaanse musiek
te kry. Cato Bekker vertel meer oor haar gunstelingdinge in die lewe.
3 gunstelingeetplekke
•D
uchess of Wisbeach in
Seepunt, Kaapstad
•E
l Burro in Groenpunt,
Kaapstad
• Manna in Tuine, Kaapstad
5 gunstelingboeke
•P
ride and Prejudice deur
Jane Austin
•R
evolting Rhymes deur
Roald Dahl
•A
Brief History of Almost
Everything deur Bill Bryson
• Bossypants deur Tina Fey
• Al sewe die Harry Potter-boeke deur J.K. Rowling
5 gunstelingflieks
• Notting Hill
• A Few Good Men
• Zootopia
• As Good As It Gets
• Singing in the Rain
3 gunstelingreisbestemmings
48
• Ek het as kind ’n tyd lank in
Nederland gewoon en dis vir
my verskriklik lekker om op
’n fiets deur Amsterdam te ry.
As die weer lekker is, geniet
ek dit om in die Vondelpark
te stop en ’n roomys te eet.
• Pitigliano is ’n dorpie suid
van Florence, Italië, wat op
die rand van ’n krans gebou is.
kykNET | UITGAWE 4 | 2016