kykNET Uitgawe 4 - 2016 | Page 19

Johannes ‘Ek waardeer die klein dingetjies in die lewe.’ Johannes (27) is ’n wyn-envrugteboer van Robertson in die Wes-Kaap. Hy het groot planne en is op soek na ’n vrou wat die uitdagings van boer­ dery begryp en ondersteun. Wat het jou laat besluit om in te skryf? Ek het gedink dit sal ’n lekker ervaring wees – met die moontlike vooruitsig van ’n vrou in my lewe. Wat was jou reaksie toe jy hoor jy is een van die top 5? Ek was uit die veld geslaan en Arno Rob het dadelik begin stres oor die hele televisieding. En jou reaksie toe jy die inskrywings sien? Ek was beïndruk om te sien soveel dames het ingeskryf. Wat was die belangrikste: die foto, die brief of die geskenke? Die foto en brief was vir my belangrik. Ek wil dink my vrou is mooi en intelligent. Die geskenke beteken niks nie. Wat was tot dusver die moei­likste? Om jouself te wees. Ek is nie ’n akteur nie. Wat het jy tot dusver die meeste geniet? Die mense wat ek ontmoet het, en die braai op die plaas. Is jy al spyt jy het ingeskryf? Nee. Dit help nie om in die verlede vas te haak nie. Wat is jou idee van ’n romantiese aand? Dit gaan oor die oomblik waarin jy jou bevind. Dit is nie iets wat gereël kan word nie, al probeer ’n mens hóé hard. Watter vrou is vir jou die ideale voorbeeld van ’n vrou, en hoekom? Ek dink die ideale vrou is ’n kombinasie van my ma en my drie sussies. Elkeen van hulle het die eienskappe wat enige man gelukkig sal maak. ‘My deursettingsvermoë en lojaliteit is van my beste eienskappe.’ Wat was jou reaksie toe jy hoor jy is een van die top 5? Ek het ’n stresspier hier in my keel ontdek waarvan ek nooit Arno is ’n 26-jarige boer van geweet het nie. Newcastle. Hy is op soek na En jou reaksie toe jy die ’n opregte vrou wat daarvan inskrywings sien? hou om sosiaal te verkeer. Hy In my wildste drome het ek nie erken hy is nie baie netjies nie gedink daar sal so baie briewe en sê hy sukkel om soggens uit wees nie – ook nie dat hulle die bed te kom. soveel moeite sou doen nie. Wat was die belangrikste: Wat het jou laat besluit om die foto, die brief of die in te skryf? geskenke? Dit het eers as ’n grap by Die foto was vir seker vir my ’n braai begin, maar die idee het die belangrikste, maar die brief begin groei en ek het besluit ek moes bevestig wat ek gevoel het niks om te verloor nie. Wie het toe ek die foto sien. weet, dalk loop ek my vrou in Wat was tot dusver die die proses raak... moei­likste? Ek dink die eerste dag in die Kaap toe ons die tien meisies ontmoet het! ‘Ek is vasbeslote wanneer dit nodig is.’ Om saam te kuier met al die verskillende karakters. Wat was jou reaksie toe jy hoor jy is een van die top 5? Ek was verras. Rob is ’n 39-jarige melkboer van En jou reaksie toe jy die Knysna en op soek na iemand inskrywings sien? met hope positiewe energie Ewe verras! en ’n goeie sin vir humor. Hy Wat was die belangrikste: het vyf jaar in Johannesburg die foto, die brief of die gewoon en is nog mal oor die geskenke? atmosfeer van ’n stad. Rob is Ek het my besluit geneem op ’n groot sportliefhebber wat grond van ’n kombinasie van ’n fiets- en landlooproete op die die brief en foto. plaas uitgelê het. Wat was tot dusver die moei­likste? Wat het jou laat besluit om in Die feit dat hulle die heeltyd te skryf? onderhoude met jou voer. Gaste op die plaas het my oorWat het jy tot dusver die reed om in te skryf. meeste geniet? Wat het jy tot dusver die meeste geniet? Die week op die plaas – dis my plek, my comfort zone, en hulle het almal so goed ingepas. Is jy al spyt jy het ingeskryf? Glad nie. Ek het baie van my­self geleer. Wat is jou idee van ’n romantiese aand? ’n Aand voor die kaggel met ’n lekker wyntjie. Watter vrou is vir jou die ideale voorbeeld van ’n vrou, en hoekom? Ek moet nog ’n bietjie dink oor hierdie een... Is jy al spyt jy het ingeskryf? So een of twee keer, maar oor die algemeen nie. Wat is jou idee van ’n romantiese aand? Enige mooi plek saam met iemand spesiaals. Watter vrou is vir jou die ideale voorbeeld van ’n vrou, en hoekom? Ek dink nie daar is so iets soos ’n ideale maat nie. Dit is net iemand vir wie jy respek het. Iemand wat jy vir hulle goeie én slegte eienskappe kan waardeer. Boer Soek ‘n Vrou Donderdae om 20:30 op kykNET, DStv-kanaal 144 2016 | UITGAWE 4 | kykNET 19