kykNET April 2017 | Page 31

# blokraai Kom laat ons kopkrap

Komaan , vat ’ n blaaskans en doen dié prettige fotoblokraai met van jou gunsteling-kykNET-persoonlikhede . As jy klaar is , skommel jy die 11 letters in grys blokkies en kry ’ n woord wat , wel , ’ n goeie beskrywing is van kykNET . Vir die inskryf vorm gaan na www . kyknet . co . za .
Aanbieder van Ontbytsake ( 6,6 )
Leen
' n Syfer
Suiwer
Paartjie
Vat so !
Illustreer
Lee-Ann in Suidooster ( 6,4 )
Pad
Gril Smul
Gogga Motor
Aftreksel
Skryftablet
Geelrooi klei
Slot
Skuiling bied
Let op
Dokument
Kla
Verwyder
Lokkos
Met suur inbyt
Lokomotief
Bees
Sag streel
Katte
Varkwyfies
Ná die tyd dat
. . . opsê
Het laat vaar
. . . laude
Omval
Donkie
Daar . . . die ding
Luidier
Abba
Sokkie
Sagter maak
Sowel Dus
Wysie
Ten . . . male
Begeer
Wal
Uiter
Ongesluit
Pynlik
Gek
Deel van die skelet
Nobelium ( simbool )
Doen en . . .
Loflied
Beplan
Insake
Tekort
Aanbieder van Superrugby ( 5,5 )
Dominee se rede
Korrek
Patetiese Die
Tydperke moeite . . .
Aansien
Meubels
Laagwater
Plaasopbrengs
Slegs Byt
Handvatsels
Seeleeu
André in Die Boland Moorde ( 5,3 )
Erbium ( simbool )
Gebruik
Slegte eienskap
Asuur
Sies !
. . . en vurk
Honderd jaar
Flappe
Geskrewe aanbod
' n Taal
Wat die meeste oefening kry
Blaf
Gras vreet
Soutkristalle
Afvoerpyp
Eerste kom
Donderdag ( afk .)
Welvarend
Laat bedaar
Waar dit geleë is
Priem
. . . Ooste
Kringloop
Bismut ( simbool )
Nagvoël
Grootmens
Draaie
Hulle vloek baie
Duiselig wees
Beloftes
Wees
DEUR GERDA ENGELBRECHT

KYK WAT WEN JY !

Die gelukkige wenner wat die geheime woord kan ontrafel , wen geskenkbewyse ter waarde van R1 000 van Pick n Pay . Gaan na www . kyknet . co . za om in te skryf . Die sluitingsdatum is Saterdag 4 Mei 2017 .
Antwoord op “ Raai , raai , riepa ” ( bl . 30 ): Binnelanders se Je-Ani Swiegelaar