kykNET April 2017 | Page 29

# ghoemas

Wie wen ’ n Ghoema ?

Die wenners van vanjaar se toekennings word op Sondag 23 April om 20:00 in ’ n regstreekse uitsending op kykNET bekend gemaak .
Stem vir jou gunstelingkunstenaar by www . kykNET . tv

Die Ghoemas , die enigste onafhanklike toekennings vir Afrikaanse musiek , word vanjaar die sesde keer gehou .

HIER ’ S DIE BENOEMDES
Beste nuweling van die jaar Franja du Plessis – My Verhaal Hailey Clark – Deurmekaar Marno van der Merwe – Kalm Jou Army Refentse – My Hart Bly in ’ n Taal Wolwe-Dans – Groete van My
Beste liedjie van die jaar “ Hoogtevrees ” – Adam ( Hugo Ludik , Reynardt Hugo ) “ Notting Hill ” – Coenie de Villiers ( Coenie de Villiers ) “ Die Wêreld Binne My ” – Joshua na die Reën ( Joshua na die Reën / Jacques de Villiers ) “ Vir Altyd ” – Joshua na die Reën ( Joshua na die Reën /
Jacques de Villiers ) “ Cool Soos Koos Kombuis ” – Snotkop ( Francois
Henning , Adolf Vorster , Don Kelly , Dirk van Niekerk )
Beste hip-hop-liedjie van die jaar “ Bene Lam ” – Early B ( Early B / Earl-Henri Swartz ) “ Cerebellum ” – Early B ( Early B / Earl-Henri Swartz ) “ Noem My Skollie ” – Hemelbesem ( Simon Witbooi /
Hemelbesem , Stuart Claasen ) Jerome Rex – “ Fynskrif ” ( Jerome Rex ) “ Game Change Gazi ” – Linkris ( Linkris / L . Heynes ,
G . Links / Grath Linx )
Beste popalbum : manlike kunstenaar Jy Speel ’ n Game Met My – Elvis se Seun Hartvanger – Gerhard Steyn Dis Wie Ek Is – Juan Boucher Sal Jy Met My Dans ? – Kurt Darren HKGK – Snotkop
Beste popalbum : vroulike kunstenaar As Jy Weet Dis Liefde – Charlize Berg My Verhaal – Franja du Plessis Deurmekaar – Hailey Clark
Dans Op Jou Eie – Liza Brönner My Hart se Kunswerk – Talana
Beste kontemporêre album : manlike kunstenaar Emoji – Coenie de Villiers Jy is die Storm – Dewald Wasserfall Vryheid – Joe Niemand Die Wêreld Binne My – Joshua na die Reën Ouskool-boerseun – Ricus Nel
Beste kontemporêre album : vroulike kunstenaar Winter – Anne-Marie van Eeden Onweerstaanbaar – Candy Benson Die Reis – Laurika Rauch My Storie – Marlene Vermaas Jy Sal Weet – Riana Nel
Beste album : duo of groep 4Warm – 4Werke Hoogtevrees – Adam Vir Liefde – Jay en Lianie 100 Duisende Perde – Touch of Class Piekniek vir Twee – Twee
Beste geestelike album Hallelujah SA – Adam Barnard en Henri Scott Die Heiland is Gebore – Broers Dans – Duis : Lig Paspoort – Melanie Die Katedraal – Tobi Jooste
Beste kinderalbum of -DVD Klikkerland # 3 – Die Klikkerlanders Op die Plaas – Helenè Bester en Kristi Kat Nuwe Lawwe Liedjies – Jonkman & Baartman Wiskunde is Supercool – Nedine Blom Verskeie kunstenaars – Afrikaans Gaan Klein Vol . 1
Beste alternatiewe album Die Aandblom 13 – Arno Carstens Hopelik – Bouwer Bosch Opge-rhaap – Jan Rhaap Spektrum – Moses Metro Man Toe Roep Jy My – Wouter van de Venter
Beste boeremusiek- of tradisionelemusiekalbum Piekniekliedjies – Die Jaloersbokkies Wikkel Vingers – Die Ventertjies Bosveld Kitare – Hennie de Bruyn en die Kitaarkêrels Die Platinum DVD- en CD-versameling – Klipwerf Koedoe Bul – Rooies
Beste instrumentele album Kitaar is My Taal – Gaston Woord ’ loos-reeks : Inspirasie – Sean Butler Woord ’ loos-reeks : Kersfees – Sean Butler Woord ’ loos-reeks : Liefde – Sean Butler Woord ’ loos-reeks : Toeka – Sean Butler
Beste ligte klassieke Afrikaanse album Kosmos – Con Grazia Sommer So – Henry van Dyk My Wens / My Wish – Venitia Rose
Beste country-album Bloed is Dikker as Water – Die Campbells DZL – DZL Boeregirl met ’ n Countryhart – Elizma Theron Ongelooflik – Jennifer Zamudio Dans in die Reën – Kerry Lee
Beste musiekvideo “ Vergifnis ” – Adam ( Regie : Jay Loots , Fathom Media ) “ Vir Liefde ” – Jay en Lianie ( Gerhard van Rooyen ) “ Kaalvoet Sokkie ” – Kurt Darren ( Christian Wolf ) “ Cool Soos Koos Kombuis ” – Snotkop ( Christian Wolf ) “ Piekniek vir Twee ” – Twee ( Suzanne en Gavin Sterley )
Beste liedjieskrywer Arno Carstens • Christoph Kotze • Coenie de Villiers Johan Vorster • Jacques de Villiers ( Joshua na die Reën ) • Riana Nel
Beste vervaardiger Christie Schutte • Coenie de Villiers en Jaconell Mouton • Dirk van Niekerk • Fred den Hartog • JB Arthur
Vir meer inligting oor hoe jy vir jou gunstelinge kan stem , gaan na ghoema . co . za .
29
APRIL 2017 | kykNET