kykNET April 2017 | Page 23

Sepie-hoogtepunte

21:00 Jan Braai vir Erfenis 21:30 Oppiestoep 22:00 Inkopie-uur 23:00 Getroud met Rugby : Die Sepie
Saterdag 29 April 17:00 La ’ t Wiel 17:30 Jan Braai vir Erfenis 18:00 Toks en Tjops 19:00 eNuus 19:30 Oupa en Ouma 20:00 Amalia 21:00 Hartland 22:00 Inkopie-uur 23:00 Leef jou Reis
Sondag 30 April 17:00 Diep Spore 17:30 Die Boodskap 18:00 Koringaar 18:30 Groen : Namibië 19:00 eNuus 19:30 Reis na Gister 20:00 Terug na Egipte 20:50 Terug na Egipte 22:00 Hotel 22:30 Oppiestoep 23:00 Amalia
Kanaal 146
Sondag 23 April 17:00 Die Wasgoedlyn 18:00 Sterlopers 18:30 Bravo ! 19:00 Flits 19:30 2016 CMA Music Festival 21:30 Witwarm
Maandag 24 April 16:50 Chat Nou ! 18:40 Witwarm 19:30 Die Wasgoedlyn 20:30 Die Top 20 21:30 kykNET Country 22:00 Witwarm
Dinsdag 25 April 16:40 Chat Nou ! 18:40 Witwarm
19:00 Kom Ons Karaoke 20:30 Sterlopers 21:00 Witwarm 22:00 # Duidelik ! MK
Woensdag 26 April 16:40 Chat Nou ! 18:40 Witwarm 19:00 Die Wasgoedlyn 20:00 Skole Top 10 21:00 Flits 21:30 Bravo ! 22:00 Witwarm
Donderdag 27 April 16:40 Chat Nou ! 18:40 Witwarm 19:00 Flits 19:30 Sterlopers 20:00 kykNET Country 20:30 Hoor-hoor 21:00 Kom Ons Karaoke 22:00 Witwarm
Vrydag 28 April 16:40 Chat Nou ! 18:40 Witwarm 19:00 Bravo ! 19:30 Flits 20:00 Die Top 20 21:00 Andries Vermeulen :
Want Hy Vertel So Lekke 22:00 Witwarm 23:00 Chat Nou !
Saterdag 29 April 17:30 Witwarm 19:30 Jukebox 21:30 Die Top 20 22:30 Kom Ons Karaoke 23:30 Witwarm
Sondag 30 April 17:00 Die Wasgoedlyn 18:00 Sterlopers 18:30 Bravo ! 19:00 Flits 19:30 Andries Vermeulen :
Want Hy Vertel So Lekke 20:30 Witwarm
SUIDOOSTER
Rhiyaaz se teenwoordigheid word met groot opwinding gevier . Lee-Ann verras Carmen met ’ n onverwagse aanbod . AB en
Estelle het ’ n uitval en Bianca kom voor ’ n moeilike besluit te staan . Michelle en Stefan vind uit dat Bianca dalk weggaan .
Maandag tot Vrydag 05:30 Grootplaas 05:50 Die Boodskap 06:00 Die Groot Ontbyt 08:00 Bundu Buddies
Saterdag 06:20 Die Boodskap 06:30 Toks en Tjops 07:00 Ontbytsake
BINNELANDERS
Joyce se woede ken geen perke nie . Naomi gee vir Deon ’ n vreemde brief en Wilmien sukkel om objektief te bly . Bronwyn besef wat Joyce se plan is en Annelize en Wilmien hoor iets wat hulle nie moes nie . Tertius is verbaas wanneer Karli meer oor Pippa se persoonlike lewe weet as hy . At is nie beïndruk met Annelize nie .
GETROUD MET RUGBY
Vera kom maak vrede , maar dit veroorsaak chaos vir Koekie . Ike leer die Stryders ’ n goeie les . Renate wag vir terugvoer oor haar boek se eerste hoofstukke . Maryke en Bibi versoen . Nina het romantiese planne met Gideon . Lorette begin ’ n gevaarlike speletjie .
KYKNET ( 144 ) VROEGOGGEND
09:00 Getroud met Rugby 09:30 Binnelanders-omnibus
Sondag 06:00 Kampkos 06:30 Tyd met Aleit 07:00 Ontbyt-grotes 07:30 Ontbytsake 09:00 Die Boodskap 09:30 La ’ t Wiel
23
APRIL 2017 | kykNET