kykNET April 2017 | Page 21

Sepie-hoogtepunte

23:00 Getroud met Rugby : Die Sepie
Saterdag 22 April 17:00 La ’ t Wiel 17:30 Jan Braai vir Erfenis 18:00 Toks en Tjops 19:00 eNuus 19:30 Oupa en Ouma 20:00 Amalia 22:00 Inkopie-uur 23:00 Leef jou Reis
Kanaal 146
Sondag 16 April 17:00 Die Wasgoedlyn 18:00 Sterlopers 18:30 Bravo ! 19:00 Flits 19:30 2016 CMA Country Christmas 21:30 Witwarm
Maandag 17 April 16:50 ChatNOU ! 18:40 Witwarm 19:30 Die Wasgoedlyn 20:30 Die Top 20 21:30 kykNET Country 22:00 Witwarm
Dinsdag 18 April 16:50 ChatNOU ! 18:40 Witwarm 19:00 Kom Ons Karaoke 20:30 Sterlopers 21:00 Witwarm 22:00 # Duidelik ! MK
Woensdag 19 April 16:50 ChatNOU ! 18:40 Witwarm 19:00 Die Wasgoedlyn 20:00 Skole Top 10 21:00 Flits 21:30 Bravo ! 22:00 Witwarm
Donderdag 20 April 16:50 ChatNOU ! 18:40 Witwarm 19:00 Flits 19:30 Sterlopers 20:00 kykNET Country 20:30 Hoor-hoor 21:00 Kom Ons Karaoke 22:00 Witwarm
Vrydag 21 April 16:50 ChatNOU ! 18:40 Witwarm 19:00 Bravo ! 19:30 Flits 20:00 Die Top 20 21:00 2016 CMA Music Festival 23:00 Chat Nou !
Saterdag 22 April 17:30 Witwarm 19:30 Jukebox 21:30 Die Top 20 22:30 Kom Ons Karaoke 23:30 Witwarm
KYKNET ( 144 ) VROEGOGGEND
Maandag tot Vrydag 05:30 Grootplaas 05:50 Die Boodskap 06:00 Die Groot Ontbyt 08:00 Bundu Buddies
Saterdag 06:20 Die Boodskap 06:30 Toks en Tjops 07:00 Ontbytsake 09:00 Getroud met Rugby 09:30 Binnelanders-omnibus
Sondag 06:00 Kampkos 06:30 Tyd met Aleit 07:00 Ontbyt-grotes 07:30 Ontbytsake 09:00 Die Boodskap 09:30 La ’ t Wiel
BINNELANDERS
Annelize besef sy sal altyd tweede viool speel . Okkie kom tot sy vrou se redding . ’ n Telefoonoproep lei tot onverwagse intimiteit . Die Ferreira-huishouding word ontwrig deur ’ n besoeker . Deon ontvang ’ n eienaardige e-pos . Pippa besef waaroor Alex gespanne is . Joyce en Rob kry slegte nuus . Naomi reageer nie soos wat Louis en Deon verwag nie .
SUIDOOSTER
AB hoor van Ian se vendetta teen Siya en besluit om iets aan die saak te doen . Danni moet bieg oor haar en Tim . Bridgette kry emosionele steun uit ’ n onverwagte oord . Ian verdwyn spoorloos . ’ n Gas daag by die Samsodiens op .
GETROUD MET RUGBY
Sasha probeer haar lewe of dreef kry . Simon het van sy besering herstel en kan weer by die span aansluit . Maryke en Bibi is weer in mekaar se hare . Koekie loop haar rieme styf teen ’ n jong entrepreneur . Lorette jok oor ’ n afspraak wat sy met iemand het .
21
APRIL 2017 | kykNET