Agri Kultuur March/ Maart 2016 | Page 60

Prof Hennie Snyman Departement Vee-, Wild- en Weidingkunde UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT N avorsing het by verskeie veldtipes duidelik uitgewys dat gereelde ontblarings se nadelige invloed op produktiwiteit van weiplante oorgedra word na die daaropvolgende seisoen. Die enigste tyd wanneer die grasplant by rus of herstel kan baat, is wanneer dit in ‘n aktiewe groeifase is, met ander woorde in die aktiewe groeiseisoen en indien grondwater ook nie be- perkend is nie. In die vorige artikel was die impak van ontblaring (intensiteit en frekwensie) op wortelgroei van die grasplant duidelik uitgewys. In hierdie aflewering gaan weer aandag aan die herstel vermoë van spesifiek rooigras (Themeda triandra) geskenk word. grondwatertoestande teen ‘n 25 en 50 mm hoogte van ontblaring in Figuur 1 voorgestel. Hierdie voorstelling weerspiëel dus die herstelvermoë (wortelmassa toename %) van die grasse indien dit vir 4 weke na die laaste ontblaring nie weer gesny is nie. Dit is duidelik dat indien die grasse op 25 en 50 mm hoogtes ontblaar word, dit na ‘n weeklikse ontblaring na onderskeidelik 9 en 10 weke nog glad niks in Die herstelvermoë (4 weke van geen ontblaring) van rooigras na ‘n sekere aantal ontblarings (oor 12 weke uitgevoer) word vir optimale Figuur 1. Wortelgewig-herstel (%) vir Themeda triandra teen verskillende intensiteite (25 en 50 mm) en frekwensies (weekliks, elke 2, 4, 6 en 8 weke) van ontblaring (oor ‘n 12 weke periode uitgevoer), waarna opgevolg met ‘n herstelperiode van vier weke sonder enige verdere ontblaring (onder optimale grondwater). 100 90 Ontblaringsintensiteit (mm) 25 80 50 Wortelgewig-herstel (%) (na 4 weke nie ontblaar) 70 60 50 40 30 20 10 0 1 2 4 8 9 Aantal ontblarings oor 12 weke uitgevoer 10 11 12