Agri Kultuur March/ Maart 2016 | Page 57

Aankoopmassa (Kg) Massatoename / dier (kg) Verkoop karkas massa (kg) Uitslag % Kg Lewende massaproduksie / ha Lekinname (Gram / dag) Fosfaat 219 109 184 56.5% 881 183 Produksiedata Energie - Proteïen 223 138 200 56.7% 1041 684 Energie 219 127 195 58.3% 1000 570 Totale begin veewaarde (R17.7 hoefprys Mei 2011) Totale lekkosste (Lekkoste @ 2011 vloerprys Potch) Totale hooikoste ( R900 / ton) Prosseseerkoste @ R80 / dier Weidingskoste @ R 9027 / ha Totale Uitgawe (Rand) R 31 543 R 993 R 1 970 R 650 R 9 027 R 44 184 Rand / ha R 32 119 R 2 369 R 2 143 R 650 R 9 027 R 46 308 R 31 471 R 1 531 R 2 029 R 650 R 9 027 R 44 709 Karkas inkomste (R32.50 A2 karkasprys Des 2011) R 48 724 R 52 772 R 51 542 Netto inkomste (Rand) R 4 540 R 6 464 R 6 833 9.3% 12.2% 13.3% Rente op belegging Tabel 4. Opsommende produksiedata met ekonomiese vergelyking. die stel omstandighede is dit bevredigende prestasie. Hier moet ingedagte gehou word dat die weiding optimaal benut was. Oorbenutting gee aanleiding tot verhoogde aanvulling en soms verhoogde produksie syfers wat nie ’n werklike weerspieëling van die weiding se vermoë is nie. Wat het ons geleer ?  Die aanvulling van energie sowel as energie / proteïen kombinasie lei beide tot verhoogde diere-, sowel as ekonomiese prestasie.  Energie aanvulling bevoordeel groei drasties, veral in die aanpassingsfase.  ’n Interaksie bestaan tussen weidruk en inname. Hoër weidruk sal aanleiding gee tot hoër lekinnames.  Voorsiening moet gemaak word vir die daling in droë materiaal produksie gedurende die winter deur te poog om teen einde Februarie klaar geplant te wees sowel as ’n hooireserwe.  Afhangend van hulpbron en bestuursvaardighede is die belading van 8 – 9, 220 kg speenkalwers gedurende die herfs ’n realistiese syfer om te gebruik.  Die stelsel is uiters produkprys sensitief. ’n Drie persent skuif in karkasprys (R1/kg beweging) gee aanleiding tot ‘n 30 % variasie in netto inkomste per hektaar (R1600/ha beweging).  ’n Vyftien persent prysbeweging in lekkoste (+R330/ton) het ‘n 5 % beweging in netto inkomste tot gevolg (R350 / ha).  Aktiewe voerperiode aan die einde van die raaigrasfase is ’n opsie wat oorweeg kan word aangesien alle diere nie noodwendig afgerond sal wees soos in die geval nie. Data hier weergegee kan as realisties wat in die praktyk gebeur gesien word met die potensiaal om beter te presteer. Binne die Molatek produkreeks is Background 18 die produk wat ontwikkel is om binne hierdie produksiestelsel die beste resultate te behaal. Dankbetuigings:  Agricol saad vir die raaigras saad  Me. Y Brits & Dept Landelike, Omgewings en Landbou Ontwikkeling, Potchefstroom vir fasiliteite en uitvoer van die studie.