Agri Kultuur March/ Maart 2016 | Page 43

Die langtermyn data (2012 – 2015) van die Rûens area word in Figuur 6 aangedui. SST 087 (4.03 ton/ha) het die hoogste opbrengs gelewer, en ook statisties betekenisvol beter gedoen as die res van die kultivars. Figuur 6: Gesamentlike opbrengsprestasie van Rûens cultivars: 2012 2015 Aanbevelings 2016 Volgens die Nasionale Kultivarevaluasie Protokol mag koringkultivars amptelik aanbeveel word wanneer dit oor ‘n tydperk van ten minste twee jaar in die program getoets is. Die twee kultivars wat toegevoeg is tot die aanbevelings (SST 096 en SST 0117) voldoen beide aan hierdie vereiste en sal dus in die amptelike aanbevelings vir die komende seisoen verskyn. Die inligting rakende planttyd en ander eienskappe word in die tabelle hieronder, saam met die bestaande lys kultivars, aange-dui. Plantdatum (weke) April Cultivar 3 Baviaans Mei 4 1 2 Junie 3 4 1 Saaidigtheid (kg/ha) 2 (PTR) 100-120 PAN 3408 (PTR) 100-120 PAN 3471 (PTR) 100-120 100-120 Ratel (PTR) SST 0127 (PTR) 110-120 SST 015 (PTR) 110-120 SST 027 (PTR) 100-120 SST 056 (PTR) 110-120 SST 087 (PTR) 110-120 SST 096 (PTR) 110-120 SST 88 100-120 (PTR) Tankwa (PTR) Tabel 1: Optimum plantdatums en saaidigthede van koringkultivars in die Swartland 100-120