Agri Kultuur March/ Maart 2016 | Page 3

Redaksie | Editorial D it is alweer daardie tyd van die jaar waar die dae korter begin raak en die nagte al hoe langer. ‘n Koel luggie laat jou besef dat die herfs met ons is en die wintersklere uitgepak moet word. Komberse maak hul verskyning en word uitgehang om van die motbolletjiereuk ontslae te raak. I tend to consider the idea of soup or a thick hot broth more and more every day. Yes, autumn is here and the hunters among us are getting their rifles cleaned, and hunting venues booked. Sedert ons vorige geselsie het daar op heelparty plekke waar dit so droog was milde reën geval en het menige boer weer kon moed skep. Hier in die Overberg het dit binne die bestek van enkele dae groen begin word en maak die boere gereed vir die groot plant. In this month’s Agri Kultuur/Culture we once again strive to provide you with topical information, the latest news and trends as well as advice on different issues. In this respect I would like to thank our loyal au- thors who are always keen and ready to share their expertise with our readers. Ek wil hierby ook ons gereelde adverteerders bedank vir hul volgehoue ondersteuning. Sonder julle sou ons nie ‘n tydskrif soos Agri Kultuur gratis aan ons lesers beskikbaar kon stel nie. Aan al ons lesers wil ek vra, ONDERSTEUN ONS ADVERTEERDERS ASB. I trust all our readers will find something of value in this month’s edition. Kindly share our website link www.agrikultuur.co.za with anyone you reckon may benefit from the content. I conclude with a quote by Chad Sugg “Love the trees until their leaves fall off, then encourage them to try again next year.” Until next time Chris