Agri Kultuur February / Februarie 2016 | Page 72

M onsanto het R250 000 aan die Agri Securitas Trustfonds geskenk. “Hierdie befondsing is ’n voortsetting van die maatskappy se onderneming om die landbougemeenskap op vele vlakke te ondersteun. Ons hoop dat hierdie skenking sal bydra tot die verbetering van veiligheid en sekuriteit op plase en die breër landelike gemeenskappe,” sê Kobus Steenekamp, besturende direkteur van Monsanto, Suid-Afrika. Die skenking is aan Japie Grobler, voorsitter van Agri Securitas, oorhandig. Hans Lombard van landelike veiligheid. Januarie 2016) ingesamel. Steenekamp het ook bekend gemaak dat Monsanto R100 000 aan Senwes se Droogterampfonds geskenk het om droogtegeteisterde boere behulpsaam te wees. Die fonds word deur Agri SA bestuur en meer as R3.6 miljoen is reeds (28 Op die foto is van links: Kobus Steenekamp, besturende direkteur, Monsanto, Suid-Afrika; Japie Grobler, voorsitter van die Agri Securitas Trustfonds en Bennie Bester, kommersiële bestuurder, Monsanto. Steenekamp het ’n beroep op ander maatskappye gedoen om betrokke te raak by die aktiwiteite van Agri Securitas. Dié Trustfonds is na die Spitsberaad oor Plattelandse Veiligheid op 10 Oktober 1998 deur Agri SA in die lewe geroep om ’n bydrae te maak tot die bevordering A ndrew Bennett has been appointed Technology Development Manager, Monsanto, for the newly created business region of AsiaAfrica. He is responsible for overseeing development of several crops (maize, cotton, soya and canola), traits and herbicides. The Hans Lombard countries include Africa (South Africa, Zambia, Malawi, Kenya, Tanzania, Burkina Faso, Nigeria, Ethiopia), India, Pakistan, Indonesia, Thailand, Vietnam, Philippines, China and Australia. He was previously Technology Development manager for Africa. He will be based in South Africa.